|
|
|
PAARL, STELLENBOSCH, FRANSCHHOEK EN OMGEWING |
|
|
|
 |
|
BERGING WENKE DEUR ZEE Storage |
|
| |
- Kry gratis karton bokse van kleinhandelaars soos Spar en Pick ‘n Pay. Ons moedig herwinning aan.
- Koop ‘n slot by ‘n hardeware winkel voor u arriveer. Ons verkoop ook slote.
- Maak seker dat die slot geskik is vir BUITE gebruik asook goeie kwalitiet.
- Beskerm u meubels deur dit te bedek. Bedek motors en karavane en sit ou komberse oor meubels.
- Installeer rakke of gebruik ou rakke. Ons stel www.makrak.co.za voor.
- Stel u versekerings maatskappy in kennis dat u goedere by ZEE Storage is, hulle sal steeds u goedere dek.
- Vir veiligheidsredes tref vooraf reelings vir 24 uur toegang.
- Rook is streng verbode op die perseel.
- Bel dadelik vir ADT in die gaval van nood - 021 872 4636.
|
|
| |
|
|
| |
 For Waste Services |
|
All Rights Reserved. © Copyright 2012 ZeeGroup |
|
| |