Zeewaste - Waste Services and Consulting
EERSTE IN PAARL SEDERT 2005

FOR ENGLISH
 

VEILIGE BERGING
BEL GERUS
076 337 4848


 
KONTAK OUTTASPACE
 

Besprekings - 076 337 4848
Rekeninge - 021 863 0778 (9:00 to 12:00)

Faks - 021 863 0730

 

Ure

Maandag tot Vrydag 8:00 – 17:00
Saterdag 9:00 – 12:00
Vir veiligheidsredes tref vooraf reëlings vir 24 uur toegang.

Adres:
Posbus 1341
Ben Bernhardt Landgoed
Suider Paarl
7626

GPS:
33° 47' 18.15" 18° 56' 42.05"

Aanwysings

N1 vanaf Kaapstad rigting Paarl, neem die 55 afrit na Paarl/ Franschhoek.
U is nou 2km vanaf OuttaSpace.
Draai suid in Ou Paarl Pad – R101 – die pad na Klapmuts/ Stellenbosch. (nie Paarl se kant toe nie)
Ry reguit aan.
Gaan verby die aarbei plaas asook die afdraai na Franschhoek.(R45)
Ry verby Fairview wyn & kaas plaas – Suid Agter paarl pad (R44)
Draai links by groot OuttaSpace naam bord.
Indien u verby die Simonsvlei wynplaas (groot wyn bottel) ry, het u te ver gery.
Volg pad tot by bo punt.
Ons perseel is by die groot sekuriteit hek aan die linker kant.
Veilig ry!

Map to OuttaSpace
 
 
For Waste Services
All Rights Reserved. © Copyright 2009 ZeeWaste